DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Markus - AFR53 & KR92

«En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefhê… Markus 12:31»
Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.Niinpä minä sanon teille: Mitä ikinä te rukouksessa pyydätte, uskokaa, että olette sen jo saaneet, ja se on teidän.
En Jesus sê vir hom: Wat dit betref — as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.»Jos voit?» vastasi Jeesus. »Kaikki on mahdollista sille, joka uskoo.»
Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik.Jeesus katsoi heihin ja sanoi: »Ihmiselle se on mahdotonta, mutta ei Jumalalle. Jumalalle on kaikki mahdollista.»
En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as dié nie.Toinen on tämä: ’Rakasta lähimmäistäsi niin kuin itseäsi.’ Näitä suurempaa käskyä ei ole.
Want wat sal dit 'n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly?Mitä hyödyttää ihmistä, jos hän voittaa omakseen koko maailman mutta menettää sielunsa?
En Jesus sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.Silloin Jeesus sanoi hänelle: »Mene, uskosi on parantanut sinut.» Samassa mies sai näkönsä takaisin, ja hän lähti kulkemaan Jeesuksen mukana.
En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.Hän sanoi heille: »Menkää kaikkialle maailmaan ja julistakaa evankeliumi kaikille luoduille.»
En hy sê vir hulle: Moenie verskrik wees nie. Julle soek Jesus die Nasaréner wat gekruisig is. Hy het opgestaan. Hy is nie hier nie. Dáár is die plek waar hulle Hom neergelê het.Mutta nuorukainen sanoi: »Älkää pelästykö. Te etsitte Jeesus Nasaretilaista, joka oli ristiinnaulittu. Hän on noussut kuolleista, ei hän ole täällä. Tuossa on paikka, johon hänet pantiin.»
En Hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein. Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.Ja hän jatkoi: »Se mikä tulee ihmisestä ulos, se saastuttaa ihmisen. Juuri ihmisen sisältä, sydämestä, lähtevät pahat ajatukset, ja niiden mukana siveettömyys, varkaudet, murhat, aviorikokset, ahneus, häijyys, vilppi, irstaus, pahansuopuus, herjaus, ylpeys ja uhmamieli. Kaikki tämä paha tulee ihmisen sisältä ja saastuttaa hänet.»
En toe Hy gaan sit het, roep Hy die twaalf en sê vir hulle: As iemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.Jeesus istuutui, kokosi kaksitoista opetuslastaan ympärilleen ja sanoi heille: »Jos joku tahtoo olla ensimmäinen, hänen on oltava viimeinen ja kaikkien palvelija.»

Bybelvers van die dag

Waar sou ek heengaan van u Gees
en waarheen vlug van u aangesig?
Klim ek op na die hemel, U is daar;
en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!

Willekeurig Bybelvers

Die hart van die mens dink sy weg uit,
maar die Here rig sy voetstappe.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig? Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!