Bybelvers van die dag
Ek het my gehaas, en nie getalm nie,om u gebooie te onderhou.
Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld





