- Die een wat dank offer, eer My;
en die een wat op sy weg ag gee,
hom sal Ek die heil van God laat geniet.
Bybelvers van die dag
En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.Willekeurig Bybelvers
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.Volgende vers!Met beeld






