Bybelvers van die dag
Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem,en óns smarte — dié het Hy gedra;
maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag,
deur God geslaan en verdruk was.
Willekeurig Bybelvers
Wees sterk, en laat julle hart sterk wees,almal wat op die Here wag!Volgende vers!Met beeld





