U sal my die pad van die lewe bekend maak;
versadiging van vreugde is voor u aangesig,
lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
versadiging van vreugde is voor u aangesig,
lieflikhede in u regterhand, vir ewig.


Bybelvers van die dag
Die siel wat seën, word versadig;en hy wat laaf, word self ook gelaaf.





