Bybelvers van die dag
Maar U, Here, is 'n barmhartige en genadige God,lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou.
Willekeurig Bybelvers
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor,want op U vertrou ek;
maak my bekend die pad wat ek moet gaan,
want ek hef my siel op tot U.Volgende vers!Met beeld





