
- Want 'n dag in u voorhowe is beter as duisend;
ek wil liewer by die drumpel staan in die huis van my God
as om te woon in die tente van goddeloosheid.
Bybelvers van die dag
Ook in die weg van u oordelehet ons U verwag, o Here!
Tot u Naam en tot u gedenknaam
gaan die begeerte van ons siel uit.





