Bybelvers van die dag
Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar,Hom van ganser harte soek.
Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou seën en jou behoed;die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.Volgende vers!Met beeld





