Sodat, soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur Jesus Christus, onse Here.

Bybelvers van die dag
Dink, Here, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede,want dié is van ewigheid af.
Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie;
dink aan my na u goedertierenheid,
om u goedheid ontwil, o Here!





