WAT sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word? Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe?

Bybelvers van die dag
Die een wat dank offer, eer My;en die een wat op sy weg ag gee,
hom sal Ek die heil van God laat geniet.





