Wat dan? Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie!


Bybelvers van die dag
Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte;dan word die woestyn 'n vrugteboord,
en die vrugteboord self word vir 'n bos gereken.





