Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.

Bybelvers van die dag
En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak.Willekeurig Bybelvers
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.Volgende vers!Met beeld





