- Want daar is geen regverdige mens op die aarde wat goed doen sonder om te sondig nie.
- Maar die dag van die Here sal kom soos 'n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand.
- Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.
Bybelvers van die dag
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.Willekeurig Bybelvers
Oefen die seun volgens die eis van sy weg;dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.Volgende vers!Met beeld






