Dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens, sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is. Willekeurige vers oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers getoon. Klik op die knoppie 'Volgende vers' om die bladsy weer te laai!
Op soek na God se wil?
U kan 'n vraag aan God stel in 'n kort gebed en op die knoppie 'Volgende vers' druk. U sal miskien net 'n antwoord uit Sy Woord kry...Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe. Help
my om die Woord van God te versprei:
Skenk