DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Willekeurige vers oor Hemel

Dit is Hy wat sy solders in die hemele bou
en sy hemelgewelf bo die aarde vestig,
wat die waters van die see roep
en dit uitgiet oor die aardbodem,
Here is sy Naam!

Verduideliking

Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers getoon. Klik op die knoppie 'Volgende vers' om die bladsy weer te laai!

Op soek na God se wil?

U kan 'n vraag aan God stel in 'n kort gebed en op die knoppie 'Volgende vers' druk. U sal miskien net 'n antwoord uit Sy Woord kry...