Deur die Woord van die Here is die hemele gemaak
en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.
en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.

Bybelvers van die dag
Want berge mag wyk en heuwels wankel,maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk
en my vredeverbond nie wankel nie,
sê die Here, jou Ontfermer.





