Willekeurige prentjie oor Geduld

En daarom sal die Here met ongeduld daarop wag
om julle genadig te wees,
en daarom sal Hy Hom verhef
om Hom oor julle te ontferm;
want die Here is 'n God van die gerig.
Welgeluksalig almal wat op Hom wag!
om julle genadig te wees,
en daarom sal Hy Hom verhef
om Hom oor julle te ontferm;
want die Here is 'n God van die gerig.
Welgeluksalig almal wat op Hom wag!
Willekeurige prentjie oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!Bybelvers van die dag
MAAR ek, ek weet: My Verlosser leef;en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.





