
Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit
dat broers ook saamwoon!
dat broers ook saamwoon!
Willekeurige prentjie oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!Bybelvers van die dag
In U wil ek bly wees en juig;ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste.