
Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny. Willekeurige prentjie oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!Kyk na die kraaie, want hulle saai nie en hulle maai nie; hulle het geen voorraadkamer of skuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie! Help
my om die Woord van God te versprei:
Skenk