DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer
Spreuke 12:16
Die dwaas laat sy drif op die daad bekend word,
maar die skrandere verberg skande.

Verduideliking

Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!

Bybelvers van die dag

Laat my u goedertierenheid in die môre hoor,
want op U vertrou ek;
maak my bekend die pad wat ek moet gaan,
want ek hef my siel op tot U.

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk