DailyVerses.netTopicsRandom VerseSubscribe

Bible Verses about Courage

«En dit is die HERE wat voor jou uit trek; Hy sal… Deuteronomium 31:8»
It is the Lord who goes before you. He will be with you; he will not leave you or forsake you. Do not fear or be dismayed.En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.
Have I not commanded you? Be strong and courageous. Do not be frightened, and do not be dismayed, for the Lord your God is with you wherever you go.Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan.
Blessed be the God and Father of our Lord Jesus Christ, the Father of mercies and God of all comfort, who comforts us in all our affliction, so that we may be able to comfort those who are in any affliction, with the comfort with which we ourselves are comforted by God.GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting, wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word.
Be watchful, stand firm in the faith, act like men, be strong.Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
Be strong, and let your heart take courage, all you who wait for the Lord!Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag!
Even though I walk through the valley of the shadow of death, I will fear no evil, for you are with me; your rod and your staff, they comfort me.Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.
Peace I leave with you; my peace I give to you. Not as the world gives do I give to you. Let not your hearts be troubled, neither let them be afraid.Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.
For God gave us a spirit not of fear but of power and love and self-control.Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
Be strong and courageous. Do not fear or be in dread of them, for it is the Lord your God who goes with you. He will not leave you or forsake you.Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die Here jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.
Wait for the Lord; be strong, and let your heart take courage; wait for the Lord!Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!
But when they saw him walking on the sea they thought it was a ghost, and cried out, for they all saw him and were terrified. But immediately he spoke to them and said, “Take heart; it is I. Do not be afraid.”En toe hulle Hom op die see sien loop, het hulle gemeen dat dit 'n spook was en hard uitgeskreeu; want hulle het Hom almal gesien en was ontsteld. Toe spreek Hy dadelik met hulle en sê vir hulle: Hou goeie moed, dit is Ek; moenie vrees nie.

Bible verse of the day

And if we know that he hears us in whatever we ask, we know that we have the requests that we have asked of him.

Receive the Daily Bible Verse:

Personal Bible reading plan

Create an account to configure your Bible reading plan and you will see your progress and the next chapter to read here!
Read more...
AcceptThis website uses cookies