Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word.

Bybelvers van die dag
Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. En die brood wat Ek sal gee, is my vlees wat Ek vir die lewe van die wêreld sal gee.Willekeurig Bybelvers
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,want daaruit is die oorspronge van die lewe.Volgende vers!Met beeld





