- WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.
- Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?
- As iemand die tempel van God skend, sal God hom skend; want die tempel van God is heilig, en dit is julle.
- Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word.
Bybelvers van die dag
En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.Willekeurig Bybelvers
Die siel wat seën, word versadig;en hy wat laaf, word self ook gelaaf.Volgende vers!Met beeld






