Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.

Bybelvers van die dag
Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.Willekeurig Bybelvers
Want die Here gee wysheid,uit sy mond kom kennis en verstand.Volgende vers!Met beeld





