- Eer die weduwees wat waarlik weduwees is.
- Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as 'n ongelowige.
Bybelvers van die dag
So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte,'n rotsvesting in tye van benoudheid.






