Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.

Bybelvers van die dag
Bewaar jou tong vir wat verkeerd is,en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie.





