
Soos hy uit die skoot van sy moeder uitgegaan het, gaan hy naak weer heen soos hy gekom het; en hy sal vir sy moeitevolle arbeid niks wegdra wat hy met hom kan saamneem nie.
Bybelvers van die dag
Here, voor U is al my begeertes,en my gesug is vir U nie verborge nie.