DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

18 Oktober 2018

Jakobus 1:9-10
Maar laat die broeder wat gering is, roem in sy hoogheid, en die ryke in sy geringheid, want soos 'n blom van die gras sal hy verbygaan.

Bybelvers van die dag

Here, voor U is al my begeertes,
en my gesug is vir U nie verborge nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Daaglikse kennisgewingE-posFacebookAndroid-appOp u webwerf

Willekeurig Bybelvers

Dít is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk