Woensdag, 31 Oktober 2018
Yster slyp yster,so slyp die een mens die persoon van die ander.
Dinsdag, 30 Oktober 2018
Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die ouderlinge van die gemeente inroep, en laat hulle oor hom bid nadat hulle hom in die Naam van die Here met olie gesalf het. En die gebed van die geloof sal die kranke red, en die Here sal hom oprig. Selfs as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word.