Alles is mooi aan u, my vriendin,
en daar is geen gebrek aan u nie.
en daar is geen gebrek aan u nie.

Bybelvers van die dag
Die Here is goed en reg;daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
Hy sal die ootmoediges lei in die reg
en die ootmoediges sy weg leer.





