Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.


Bybelvers van die dag
Want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie.Willekeurig Bybelvers
Die siel wat seën, word versadig;en hy wat laaf, word self ook gelaaf.Volgende vers!Met beeld





