Vrydag, 30 November 2018
Donderdag, 29 November 2018
Wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.Woensdag, 28 November 2018
Dinsdag, 27 November 2018
Maandag, 26 November 2018
Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.Sondag, 25 November 2018
Saterdag, 24 November 2018
Vrydag, 23 November 2018
Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie. Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees.Donderdag, 22 November 2018

en wie se vertroue die Here is.
Want hy sal wees soos 'n boom wat by die water geplant is
en sy wortels uitskiet by die stroom
en nie vrees as daar hitte kom nie,
maar sy blad bly groen;
en in 'n jaar van droogte is hy nie besorg nie
en hou nie op om vrugte te dra nie.
Woensdag, 21 November 2018
Dinsdag, 20 November 2018
Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.Maandag, 19 November 2018
Julle moet die gebooie van die Here julle God en sy getuienisse en sy insettinge wat Hy jou beveel het, ywerig onderhou.Sondag, 18 November 2018
Saterdag, 17 November 2018
Vrydag, 16 November 2018
Donderdag, 15 November 2018
Die vrees vir die mens span 'n strik;maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word.