Want 'n oomblik is daar in sy toorn,
'n lewe in sy goedgunstigheid;
saans vernag die geween,
maar smôrens is daar gejuig.
'n lewe in sy goedgunstigheid;
saans vernag die geween,
maar smôrens is daar gejuig.


Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.





