DIE vrees van die Here is die beginsel van die kennis;
sotte verag wysheid en tug.
sotte verag wysheid en tug.


Bybelvers van die dag
Maar ék sal sing van u sterkteen elke môre jubel oor u goedertierenheid,
want U was 'n rotsvesting vir my
en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was.





