Maandag, 31 Desember 2018
Sondag, 30 Desember 2018
Vrydag, 28 Desember 2018
Donderdag, 27 Desember 2018
Soos jy nie weet wat die weg van die wind is, of hoe die gebeente in die skoot van 'n swangere is nie, net so weet jy nie die werk van God wat alles doen nie.Woensdag, 26 Desember 2018
Dinsdag, 25 Desember 2018
Maandag, 24 Desember 2018
Sondag, 23 Desember 2018
Saterdag, 22 Desember 2018
Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.Donderdag, 20 Desember 2018
Woensdag, 19 Desember 2018
Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie.Dinsdag, 18 Desember 2018
Maandag, 17 Desember 2018
Sondag, 16 Desember 2018

Saterdag, 15 Desember 2018
Maak my voetstappe vas in u woord,en laat geen ongeregtigheid oor my heers nie.
Vrydag, 14 Desember 2018
Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.Donderdag, 13 Desember 2018
Woensdag, 12 Desember 2018
Dinsdag, 11 Desember 2018
En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.Maandag, 10 Desember 2018
Sondag, 09 Desember 2018
Saterdag, 08 Desember 2018
Vrydag, 07 Desember 2018
Woensdag, 05 Desember 2018
Dinsdag, 04 Desember 2018
Maandag, 03 Desember 2018
Sondag, 02 Desember 2018
Saterdag, 01 Desember 2018
Bybelvers van die dag
Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God, en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.Willekeurig Bybelvers
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,want daaruit is die oorspronge van die lewe.Volgende vers!Met beeld