
WIE is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie lewenswandel sy werke in sagmoedige wysheid toon.
Bybelvers van die dag
Die Here is my lig en my heil:vir wie sou ek vrees?
Die Here is die toevlug van my lewe:
vir wie sou ek vervaard wees?