DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

04 Desember 2019

Die dwaas laat sy drif op die daad bekend word,
maar die skrandere verberg skande.

Bybelvers van die dag

'n SAGTE antwoord keer die grimmigheid af,
maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom.

Willekeurig Bybelvers

Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen sulke dinge is die wet nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

'n SAGTE antwoord keer die grimmigheid af, maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!