Hierdie ellendige het geroep, en die Here het gehoor,
en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.
en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.

Bybelvers van die dag
Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.Willekeurig Bybelvers
'n Vrolike hart bevorder die genesing,maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.Volgende vers!Met beeld





