
Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.
Bybelvers van die dag
En gesê: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie.Willekeurig Bybelvers
Die vriend het altyd lief,en die broer word gebore met die oog op die nood.Volgende vers!Met beeld