EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.


Bybelvers van die dag
Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God.Willekeurig Bybelvers
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid;U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.Volgende vers!Met beeld





