Moenie julle kwel oor jul lewe, wat julle sal eet, of oor jul liggaam, wat julle sal aantrek nie. Die lewe is meer as die voedsel en die liggaam as die klere.


Bybelvers van die dag
Die Almagtige — ons vind Hom nie;Hy is groot van krag,
maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.





