Die Almagtige — ons vind Hom nie;
Hy is groot van krag,
maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.
Hy is groot van krag,
maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.
Bybelvers van die dag
Verwyder van jou die valsheid van mond,en hou ver van jou af die verkeerdheid van lippe.