Die wat u wet liefhet, het groot vrede,
en vir hulle is daar geen struikelblok nie.
en vir hulle is daar geen struikelblok nie.


Bybelvers van die dag
Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld





