
Daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die Here God is, bo in die hemel en onder op die aarde; daar is geen ander nie.
Bybelvers van die dag
'n Pad ten lewe is hy wat die tug in ag neem;maar hy wat die teregwysing veronagsaam, raak verdwaald.





