
'n Dwaas laat al sy toorn uitvaar,
maar 'n wyse bring dit eindelik tot bedaring.
maar 'n wyse bring dit eindelik tot bedaring.
Bybelvers van die dag
As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly.Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld





