
MY seun, vergeet my onderwysing nie,
en laat jou hart my gebooie bewaar;
want dit sal lengte van dae en jare van lewe
en vrede vir jou vermeerder.
en laat jou hart my gebooie bewaar;
want dit sal lengte van dae en jare van lewe
en vrede vir jou vermeerder.
Bybelvers van die dag
So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte,'n rotsvesting in tye van benoudheid.





