
Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.
Bybelvers van die dag
Psalmsing tot eer van die Here,want Hy het heerlike dinge gedoen;
laat dit bekend wees op die hele aarde.





