
Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word.
Bybelvers van die dag
En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees — dit is die woord van God.Willekeurig Bybelvers
Here, U is my God!U sal ek verhoog;
u Naam sal ek loof;
want U het wonders gedoen,
raadsbesluite uit ver tye,
waarheid en trou.Volgende vers!Met beeld





