
Die Here is my sterkte en my skild;
op Hom het my hart vertrou,
en ek is gehelp; daarom jubel my hart
en sal ek Hom loof met my gesang.
op Hom het my hart vertrou,
en ek is gehelp; daarom jubel my hart
en sal ek Hom loof met my gesang.
Bybelvers van die dag
Valse lippe is vir die Here 'n gruwel,maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.





