
Want ons het deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot die einde toe onwrikbaar vashou.
Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.
Willekeurig Bybelvers
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.Volgende vers!Met beeld





